21 October 2015

Hi Luzet, 

Ek wil net vir julle baie dankie sê vir die puik werk wat julle op my X3 gedoen het.

Soos altyd was julle werk net van die hoogste gehalte en julle vriendelike diens ook 'n plesier om mee te deel in so stresvolle tyd.

Ek sal julle verseker aanbeveel vir enige persoon wat 'n paneelklopper benodig.

Baie dankie,

Elresa 079 466 4487

19 August 2013

Good morning ,

I just want to say thanks again to Evil Performance and their crew for doing a FANTASTIC job on my busa turbo. What a great experience again from a workshop that probably the best around. My bike is awesome, all my friends say it’s awesome and I love it. Guys keep up the level of service you give because no one can match you.

Kind regards



18 July 2013

You are Angels from Heaven dit beteken vir my so baie as TLR weer
Daai trots van my smile seker onder grond dit gaan voel of ek hom
vashou en drukie Gee waneer ek sy bike Gaan ry

Baie dankie vir die TLR Dit beteken vir my baie Dit was die laaste fiets
wat ek vir my trots kon gee op aarde En ek het gevaal om dit op sy naam
kon kry voordat hy dood is


MIKE MOLLER



28 February 2013

Hallo Luzet

Eerstens wil ek asb graag vir julle bedank vir julle werk wat julle vir my gedoen het.

Eerstens my Triumph nadat ek in die ongeluk was. Neville het himself regtig oortref met sy werk, beloftes van aflewering. Hy het al die tyd sy word gehou en jy self het my op hoogte van sake gehou.

Tweedens met my diens wat julle gedoen het op my Triumph. Weereens het julle my geld gespaar en hy loop soos n droom.

Derdens my unieke C5 scooter wat Neville gebou en customise het. Ky daar het julle julself oortref! Daai is nou n eyecatcher.

My sleepwa wat julle so mooi gedoen het! Eish daar is nog soveel om op te noem!

My TDM. Die panniers wat so perfek gecourcode is met die raam!

Nou vra jy my hoekom ek terug kom elke keer na julle toe? Dit is nou wat ek noem diens en date k elke keer voel soos famileie as ek daar kom! Al is dit net vir n vinnige chat of advise wat ek nodig het.

Baie dankie vir julle goeie en flinke diens! Julle is staatmakers en mag God se guns oor julle reen tot in lengte van dae!

Blessings!!!!!!!!!!!!!

Goliath

28 February 2013

I don't know what Neville did to my bike but I dropped a cbr 1000 last night of my friend(which has HRC cams in it)!Off the line its amazing what a difference.My friend was seriously impressed.Once again thank you thank you thank you!!!! You are the BEST around.The level of service I have received from your company is the best I have experienced in years and I will always recommend your company to my fellow biker's.

AWESOME

Kind regards

Zepp Ioannou