28 February 2013

Hallo Luzet

Eerstens wil ek asb graag vir julle bedank vir julle werk wat julle vir my gedoen het.

Eerstens my Triumph nadat ek in die ongeluk was. Neville het himself regtig oortref met sy werk, beloftes van aflewering. Hy het al die tyd sy word gehou en jy self het my op hoogte van sake gehou.

Tweedens met my diens wat julle gedoen het op my Triumph. Weereens het julle my geld gespaar en hy loop soos n droom.

Derdens my unieke C5 scooter wat Neville gebou en customise het. Ky daar het julle julself oortref! Daai is nou n eyecatcher.

My sleepwa wat julle so mooi gedoen het! Eish daar is nog soveel om op te noem!

My TDM. Die panniers wat so perfek gecourcode is met die raam!

Nou vra jy my hoekom ek terug kom elke keer na julle toe? Dit is nou wat ek noem diens en date k elke keer voel soos famileie as ek daar kom! Al is dit net vir n vinnige chat of advise wat ek nodig het.

Baie dankie vir julle goeie en flinke diens! Julle is staatmakers en mag God se guns oor julle reen tot in lengte van dae!

Blessings!!!!!!!!!!!!!

Goliath