21 October 2015

Hi Luzet, 

Ek wil net vir julle baie dankie sê vir die puik werk wat julle op my X3 gedoen het.

Soos altyd was julle werk net van die hoogste gehalte en julle vriendelike diens ook 'n plesier om mee te deel in so stresvolle tyd.

Ek sal julle verseker aanbeveel vir enige persoon wat 'n paneelklopper benodig.

Baie dankie,

Elresa 079 466 4487